AQUILLA TRAINING

Tyd om Heel te Word

Tyd om Heel te Word
No vote
Common price: 6 000,00 ZAR Our price: 4 200,00 ZAR each Brand: Aquilla Wellness SolutionsAquilla Wellness Solutions

+
Add to cart Add to wishlist

Tyd om Heel te Word en die moontlikheid van genesing gaan hand aan hand. Jy is geskape om gesond en heel te wees.

Die Tyd om Heel te Word-reeks sal jou help om verby die bewerige oorlewingsgevoel te beweeg en die gevoel van oorweldiging af te skud deur die siklus van disfunksionele denke te breek. Ons hanteer die wortel van jou pyn en lyding herinneringe sodat jou nuwe lewensverhaal te skep.

In hierdie reeks hanteer jy probleme op die beste wyse om jou in staat te stel om beter lewenskeuses te kan maak sodat jy ’n gebalanseerde, vervulde lewe te geniet. Elke stap dra by tot wat in jou beste belang is sodat jy gesond en heel kan wees.

Die Tyd Om Heel te Word-reeks bestaan uit 6 individuele sessies in 6 weke.

Waarde = R6 000

 

Related products

Welcome logout