AQUILLA TRAINING

Trauma Agter die Rug

Trauma Agter die Rug
No vote
Common price: 6 000,00 ZAR Our price: 4 200,00 ZAR each Brand: Aquilla Wellness SolutionsAquilla Wellness Solutions

+
Add to cart Add to wishlist

Jy sal baat vind by die Trauma Agte die Rug-reeks as jy in pynlike situasies was wat jou oorweldig en getraumatiseerd laat voel het. Jy weet dat jy uniek is, en jy wil nie ‘handboek’-antwoorde hê nie, maar jy het iemand nodig om na jou storie te luister terwyl jy veilig en bekragtig voel. Jy benodig vinnige optimale, blywende resultate.

Traumatiese situasies kan fisiese, emosionele of geestelike wonde wees wat jou keer om goed en lewendig te voel. Dit sluit rooftogte, aanvalle, seksuele skendings, verkragting, miskraam, swak gesinsverhoudings, geestelike mishandeling en afknouery in.

Die Trauma Agter die rug-reeks bestaan uit 6 individuele sessies in 6 weke.

Waarde = R6 000

 

Related products

Welcome logout