AQUILLA TRAINING

Kinders wat Rou en Treur - Aanlyn

Kinders wat Rou en Treur - Aanlyn

CPD/CPTD: points pending (Wag vir VPO punte)

Die belangrikste vraag in hierdie werkswinkel is: Wat kan ek doen in rousmart?

Help kinders deur na 'n nuwe perspektief van smart en verlies te kyk. Vermy skuld,
skaamte, leuens vertel en godsdienstige eufemismes. Vind uit wat vir kinders, in jou gemeenskap of gesin, ‘n heilsame proses is om hartseer te hanteer. Kom ons verbreek die stilte van pyn.

Hierdie aanlyn-werkswinkel is 'n wonderlike geleentheid om na 'n uitdagende emosionele onderwerpe te kyk in die veiligheid van u eie omgewing. As u verdere leiding benodig, die fasiliteerder is beskikbaar vir die duur van die werkswinkel.

Welcome logout
Essential SSL
cww trust seal