AQUILLA TRAINING

Ondersteuning ten tye van 'n ramp

Ondersteuning ten tye van 'n ramp
Free Brand: ITNITN

Die onderwerpe
wat aandag kry, is soos volg:

Hoe om deur die
huidige ramp / noodtoestand te kom.

Aspekte van
paraatheid, reaksie en herstel.

Belangrike
kenmerke en menslike gedrag tydens 'n ramp.

Die spesifieke
eienskappe van stres te midde van die lewenstylveranderings en emosionele
reaksies.

Antwoorde van die
oorlewendes.

Reaksies wat dui
op die behoefte vir berading of ander geestesgesondheidsintervensies.

Hulpverleners se trauma.

Welcome logout
Essential SSL
cww trust seal