AQUILLA TRAINING

Online Grieving Children 1

Start Date:  29 February 2020

Course content only available from 29/02/2020

CPD/CPTD:  points pending

The main question in this workshop is: what can I do? Helping children by looking at grief and loss from a new perspective. Avoiding blaming, shaming, telling lies and religious euphemisms. Finding what is good grief for children in your family and community. Let’s break the silence of pain.

This online workshop is a great opportunity to look at a challenging emotional topics in the safety of your own environment, in your own time. Should you need further guidance or the facilitator will be available for the duration of the workshop.

buynow light

Online Reality of Suicide 1

Start Date:  31 March 2020

Course content only available from 31/03/2020

CPD/CPTD: points pending

This workshop is for any member of the community who hears the cries of the pain of people who are affected by self-harm, attempted suicide and suicidal ideation. We look at the history of suicide, contributing factors, prevention and the aftermath of such an event.

This online workshop is a great opportunity to look at a challenging emotional topics in the safety of your own environment, in your own time. Should you need further guidance or the facilitator will be available for the duration of the workshop.

buynow light

  Afrikaanse Aanlynwerkswinkels

Aanlyn Kinders wat rou 1

Begin Datum:  01 March 2020

Kursus inhoud eers beskikbaar vanaf 01/03/2020

CPD/CPTD points pending (Wag vir VPO punte)

Die belangrikste vraag in hierdie werkswinkel is: Wat kan ek doen in rousmart? Help kinders deur om na 'n nuwe perspektief na smart en verlies te kyk. Vermy skuld, skaamte, leuens vertel en godsdienstige eufemismes. Vind uit wat vir kinders, in jou gemeenskap of gesin, ‘n heilsame proses is om hartseer te hanteer. Kom ons verbreek die stilte van pyn.Hierdie aanlyn-werkswinkel is 'n wonderlike geleentheid om na 'n uitdagende emosionele onderwerpe te kyk in die veiligheid van u eie omgewing. As u verdere leiding benodig, of die fasiliteerder beskikbaar is vir die duur van die werkswinkel.

koopnou light 

Aanlyn Werklikheid van selfdood 1

Begin Datum: 31 Maart 2020

Kursus inhoud eers beskikbaar vanaf 31/03/2020

CPD/CPTD points pending (Wag vir VPO punte)

Hierdie werkswinkel is aan te beveel vir enige lid van die gemeenskap wat die krete van die pyn van mense wat deur selfbeskadiging, selfmoordpogings en selfmoordgedagtes geraak word, hoor. Ons kyk na die geskiedenis van selfmoord, bydraende faktore, voorkoming en die nasleep van so 'n pynlike gebeurtenis.

Hierdie aanlyn-werkswinkel is 'n wonderlike geleentheid om na 'n uitdagende emosionele onderwerpe te kyk in die veiligheid van u eie omgewing. As u verdere leiding benodig, of die fasiliteerder beskikbaar is vir die duur van die werkswinkel.

koopnou light

   

 

 

Welcome logout
Essential SSL
cww trust seal